Welkom by Rapport se Klub
« Tuisblad

Sport en Ontspanning

Watter 2 gholfspelers het in 2001 in Japan die Wêreldbeker in gholf vir Suid-Afrika gewen?

Vir watter oorsese sokkerspan het Bennet Mnguni gespeel?

Watter Ethiopiese atleet het in Desember 2002 die wêreldrekord vir die 10 km-padwedloop verbeter?

Aan watter SA politikus is ’n Vyfde Dan in Shotokan Karate toegeken?

Watter swemster het die SA 200 m junior rekord vir rugslag vir 37 jaar gehou?

Hierdie wêreldseiljagvaart het voorheen as die BOC Challenge bekend gestaan. Wat word dit nou genoem?

Wie is volgens die krieketpublikasie, Wiesden, tans die wêreld se beste bouler?

Wat het die kunstenaars Godfrey Ndaba, Dumisani Sibis, James Durno, Basil Gaqwa en Vusi Khumalo in gemeen?

Wie verskyn op die 50c-muntstuk wat die 2003 Wêreldbekerkriekettoernooi herdenk?

Watter sokkerspan van die Verenigde Koninkryk staan bekend as die “Magpies”?


 Aanmelding | Registreer | Aktiveer

Gedryf deur Eurocom