ELKE keer wanneer jy vir Rapport se SMS-kompetisies inskryf óf jou opinie op Rapport se kommentaarlyn lug, verdien jy punte wat vir pryse/vergoeding geruil kan word.
Volg hierdie maklike stappe en verdien nou jou punte:
| Stap 1 | Skryf in vir een van Rapport se opwindende kompetisies óf lug jou opinie per SMS. Volle besonderhede oor ons kompetisies en kommentaarlyn verskyn in jou koerant. | ||||||||||
| Stap 2 | ELKE keer wanneer jy deelneem sal jy ’n minimum van 20 punte verdien. | ||||||||||
| Stap 3 | Hoop jou punte op en ruil dit in by www.rapportklub.mobi om in aanmerking te kom vir enige van ons RapportKlub-aanlynkompetisies of laai jou gunstelingmuurpapier of luitoon af. | ||||||||||
| Stap 4 | Koop jou Rapport elke week om inligting rondom ons kompetisies en ander promosies te verkry. Jy verdien elke keer punte wanneer jy op ons promosies reageer. | ||||||||||
|
Puntestelsel Die puntestelsel sal gebaseer word op die SMS-lynkoste:
|
|||||||||||