Die RapportKlub is ’n lojaliteitsdiens waar jy punte sal verdien elke keer wanneer jy met dié koerant kontak maak deur middel van ons kompetisies óf net deur jou opinie op ons kommentaarlyne te lug.
Die punte wat jy verdien kan dan gebruik word om luitone of muurpapier af te laai en aan ons aanlynkompetisies deel te neem.